Rusyn

Rusyn
русиньский язык, русиньска бесїда
rusyn’skyj jazyk, rusyn’ska besjida 
Uitspraak: [ˈruːsɨn]
Gepraat in: Vlag van Hongarye Hongarye
Vlag van Kroasië Kroasië
Vlag van Pole Pole
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Serwië Serwië
Vlag van Slowakye Slowakye
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 
Gebied: Sentraal- en Oos-Europa
Totale sprekers: 636 230[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Oos-Slawies
   Rusyn 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vojvodina (Serwië)
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: rue
ISO 639-2: rue
ISO 639-3: rue 
Verspreiding van Rusyn

Rusyn (русиньска бесїда or русиньскый язык) is 'n klein Slawiese taal wat deur ongeveer een miljoen mense gepraat word. Dit word deur die meeste buitestaanders as 'n enkele taal met die enkele SIL taalkode, rue beskou. Dit word egter deur sprekers self as twee tale gesien:

  • Karpate-Rusyn (ook bekend as Roeteens of Oetereinvëlt)
  • Pannonië-Rusyn (ook bekend as Rusnak)

Roeteens is ook die naam van 'n uitgestorwe taal wat die voorouer van Belarussies, Oekraïens en Rusyn is; sien Ou Roeteens.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Rusyn" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 28 Januarie 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search